Donald Pleasence

Donald Pleasence
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Donald Henry Pleasence
Geboorte (1919-10-05)5 Oktober 1919
Sterfte 2 Februarie 1995 (op 75)
Nasionaliteit Engels
Kinders 5, insluitende Angela Pleasence
Beroep(e) Akteur en skrywer
Aktiewe jare 1946–1995
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Donald Pleasence (5 Oktober 1919 – 2 Februarie 1995) was 'n Engelse akteur en skrywer. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente The Great Escape (1963), Halloween (1978), Halloween II (1981), en Halloween 4: The Return of Michael Myers (1988).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy